Die eerste tree

dc.contributorfswane0510@gmail.com
dc.contributor.authorSwanepoel, Freek
dc.date.accessioned2026-04-15T08:57:56Z
dc.date.available2026-04-15T08:57:56Z
dc.date.created2026-04
dc.date.issued2026-04
dc.description.abstractDie aanbreek van die nuwe demokrasie het aan die begin van 1994 onafwendbaar naderbeweeg. Daar was geen omdraaikans nie. Die eerste ervaring sou 27 April wees, die eerste demokratiese verkiesing in die RSA. Vir die NGK was dit belangrik om met sy lidmate te praat oor hulle verantwoordelikheid om as landsburgers deel te neem aan die verkiesing. Die erns van die saak het daartoe gelei dat baie lidmate spontaan gebedsgroepe gevorm het omdat die vlakke van geweld in die land hoog was. Daar was ’n begeerte by baie gelowiges om die proses positief te beleef. Vele lidmate het immers besef dat stemreg ’n basiese reg van alle burgers van die land is. Daar was steeds ook die onsekere rol van regse groepe wat die verkiesing kon ontwrig. Vele het dit gesien as oorgawe aan die ander rasse in die land en dat daar groot ontwrigting in die land sou kom. Hulle het kosvoorrade aangekoop en ekstra aandag aan beveiliging gegee. Vir ander was dit ’n teken dat die wederkoms naby is.
dc.format.extentThis item has 174 pages
dc.identifier.isbn978-0-6399599-1-7
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/109583
dc.language.isoAfrikaans
dc.publisherUniversity of Pretoria
dc.rightsCopyright © 2021 Freek Swanepoel
dc.subjectLidmate
dc.subjectTree
dc.subjectDemokrasie
dc.subject1994
dc.subjectLandsburgers
dc.titleDie eerste tree
dc.typeBook

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Swanepoel_Storie_2021.pdf
Size:
7.95 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections