Title page for ETD etd-07272012-151102


Document Type Master's Dissertation
Author Mans, Hettie
Email hettie.mans@up.ac.za
URN etd-07272012-151102
Document Title Die konstruering van die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal : ʼn analise van twee Afrikaanse, Christelike vrouetydskrifte in Suid-Afrika (Afrikaans)
Degree Master of Arts
Department Visual Arts
Supervisor
Advisor Name Title
Mrs J Lauwrens Supervisor
Keywords
  • vroue-ideaal
  • Bybelse feminisme
  • visuele analise
  • Afrikaanses
  • Biblical feminism
  • myth of femininity
  • imagined community
  • Christian-Afrikaans feminine ideal
  • konstruering van identiteit
  • visual analysis
  • construction of identity
  • Christen-Afrikaans
  • feminine ideal
  • femininity
  • mitiese vroulikheid
  • Christian-Afrikaans
  • vroulikheid
  • Christen-Afrikaanse vroue-ideaal
  • Afrikaner
  • denkbeeldige gemeenskap
Date 2012-04-17
Availability unrestricted
Abstract
ʼn Visuele analise van twee Afrikaanse, Christelike vrouetydskrifte het ten doel om die aard van ʼn hedendaagse Christen-Afrikaanse vroue-ideaal te ondersoek, soos dit in alledaagse kultuur gekonstrueer word. Hierdie studie bestaan uit ʼn visuele analise wat fokus op populêre media, naamlik die Afrikaanse, Christelike glansvrouetydskrifte Finesse en Lééf. Die tiende verjaardaguitgawe van Finesse in Mei 2008 dui op ʼn mylpaal vir Christen-Afrikaanse vroulikheid. Daarom ag hierdie studie die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal as ʼn waardige onderwerp om te bestudeer. Die studie stel ondersoek in na die agtergrond rondom die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal, wat insluit: die sosio-politieke konteks rondom die Afrikaner/Afrikaanses, ʼn Godsdienstige kultuurgeskiedenis, en die bydrae van vrouetydskrifte tot die konstruering ʼn vroue-ideaal. Hierdie visuele analise bepaal dat die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal subtiel gekonstrueer word deur sekere kodes wat met vroulikheid geassosieer word. Dit sluit onder meer in: visuele tekens wat ʼn denkbeeldige gemeenskap simboliseer, teekoppies, inskrywings, mooimaaksessies, vrugte, see, skoenlappers en skoonheid. Hierdie tekens simboliseer mitiese vroulikheid wat vergestalt in die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal, wat deur die raamwerk van Finesse en Lééf ondersteun word. ʼn Kritiese, visuele analise van Finesse en Lééf volg, met spesifieke verwysing na visuele beelde waar ʼn vrou as individu in ʼn foto verskyn. Hierdie analise eien sekere karaktereienskappe wat die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal voorhou, terwyl sekere tekens of kodes wat bepalend is tot haar uiterlike voorkoms, uitgelig word. Die studie bepaal dat die rolle wat die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal voorhou, dié van eggenote en moeder insluit en word ondersteun deur die visuele analise. Die belang van iii haar rolle lei waarskynlik tot die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal se beperking tot die huislike sfeer. Die huislike sfeer in die betrokke tydskrifte word visueel uitgebeeld aan die hand van resepte en dekor. Deur middel van die visuele analise van Finesse en Lééf bepaal hierdie studie die aard van Christen-Afrikaanse vroulikheid soos dit tydens 2008 in alledaagse kultuur weerspieël word.

ENGLISH : The aim of a visual analysis of two Christian, Afrikaans, women's magazines is to explore the nature of the contemporary Christian-Afrikaans feminine ideal, as it is constructed in popular culture. Therefore, this study consists of a visual analysis which focuses on popular media, in this case the Christian, Afrikaans, glossy women's magazines, Finesse and Lééf. This coincides with the tenth birthday celebration of Finesse, which represents a milestone for Christian-Afrikaans femininity. Therefore, this research regards the Christian-Afrikaans feminine ideal as a significant topic to be studied.

The construction of the Christian-Afrikaans feminine ideal is considered in terms of: the social-political context surrounding the Afrikaner/Afrikaanses; a religious cultural history; and the contribution of women's magazines to the construction of a feminine ideal. From the visual analysis it is clear that the Christian-Afrikaans feminine ideal is subtly constructed by codes that may be associated with femininity. These include: visual signs that symbolise an imagined community, tea cups, subscriptions, make-overs, fruit, the sea, butterflies and beauty. These signs, which are supported by the frameworks of Finesse and Lééf respectively, work together to construct not only a myth of femininity, but more importantly to this study, the Christian-Afrikaans feminine ideal. The critical visual analysis of Finesse and Lééf focuses on photographs of individual women in these magazines. This allows the study to pinpoint specific characteristics that form part of the persona of the Christian-Afrikaans feminine ideal. Signs and codes that contribute to the physical appearance of the Christian-Afrikaans feminine ideal are also pointed out.

This study discovers that the various roles expected from the Christian-Afrikaans feminine ideal include that of wife and mother. These two primary roles then lead to the association of the Christian-Afrikaans feminine ideal with the private sphere. The visual analysis reveals that the private sphere is constituted by articles on decor and recipes in both magazines. Through a visual analysis of Finesse and Lééf, this study explores the nature of Christian-Afrikaans femininity as it was portrayed in 2008 in two popular magazines.

Copyright © 2011, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Please cite as follows:

Mans, H 2011, Die konstruering van die Christen-Afrikaanse vroue-ideaal : ʼn analise van twee Afrikaanse, Christelike vrouetydskrifte in Suid-Afrika (Afrikaans), MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07272012-151102 / >

E12/4/535/gm/

Files
  Filename       Size       Approximate Download Time (Hours:Minutes:Seconds) 
 
 28.8 Modem   56K Modem   ISDN (64 Kb)   ISDN (128 Kb)   Higher-speed Access 
  dissertation.pdf 16.36 Mb 01:15:44 00:38:57 00:34:05 00:17:02 00:01:27

Browse All Available ETDs by ( Author | Department )

If you have more questions or technical problems, please Contact UPeTD.