Title page for ETD etd-03092010-185113


Document Type Master's Dissertation
Author Dekker, Natasha
Email natdekker@yahoo.com
URN etd-03092010-185113
Document Title Die benutting van groepwerk vir die stimulering van die gedepriveerde kleuter se emosionele ontwikkeling : 'n gestaltspelterapiebenadering (Afrikaans)
Degree MSW
Department Social Work and Criminology
Supervisor
Advisor Name Title
Dr C E Prinsloo Supervisor
Keywords
  • group work
  • emotional developmemt of the toddler
  • emotional development
  • toddler period
  • gestaltspelterapie
  • spelterapie
  • groepwerk met die kleuter
  • groepwerkproses
  • groepwerk
  • emosionele ontwikkeling
  • emosionele ontwikkeling van die kleuter
  • kleutertydperk
  • group work with toddlers
  • group work process
  • play therapy
  • gestalt play therapy
Date 2009-04-15
Availability unrestricted
Abstract

The research dealt with the influence that gestalt group therapy may have on the emotional development of deprived toddlers.

The research consisted of a literature study and an empirical study. The literature study contains information on groupwork and emotional development of the toddler.

The empirical research was conducted by involving six toddlers in a group. They were identified by means of purposive sampling. A pre-test was done with each child to determine their emotional development. After six group sessions of 30 minutes each, a post-test (using the same test as for the pre-test) was done with each child. The pre-test and post-test results were compared with each other. The content of each session were examined and also included in the findings.

Empirical data revealed that gestalt group therapy can stimulate the emotional development of deprived toddlers. The conclusion can thus be made that gestalt group therapy can stimulate the emotional development of deprived toddlers. As a result of this study, conclusions and recommendations for future research were formulated.

AFRIKAANS : Die ondersoek was daarop gerig om te bepaal of die benutting van gestaltgroepspelterapie die emosionele ontwikkeling van die gedepriveerde kleuter kan stimuleer.

Die ondersoek het bestaan uit 'n literatuurstudie sowel as empiriese navorsing. Die literatuurstudie is gedoen ten opsigte van groepwerk en die kleuter se emosionele ontwikDie empiriese deel van die ondersoek is uitgevoer deur ses kleuters deur middel van doelgerigte steekproeftrekking by die groep in te sluit. 'n Voortoets om die emosionele ontwikkeling van die kleuters te bepaal, is gedoen. Daarna is ses gestaltgroepwerksessies van 30 minute elk uitgevoer. Dieselfde toets as wat vir die voortoets benut is, is weer aan die kleuters gegee en die resultate is met mekaar vergelyk. Die inligting uit die sessies is ook genoteer en benut.

Uit die empiriese gegewens het dit geblyk dat daar wel emosionele ontwikkeling by die kleuters plaasgevind het. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat gestaltgroepspelterapie benut kan word om gedepriveerde kleuters se emosionele ontwikkeling te stimuleer. Gevolgtrekkings en aanbevelings vir toekomstige navorsing is na aanleiding van die studie geformuleer. keling.

Copyright 2009, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Please cite as follows:

Dekker, N 2009, Die benutting van groepwerk vir die stimulering van die gedepriveerde kleuter se emosionele ontwikkeling : 'n gestaltspelterapiebenadering (Afrikaans), MSW dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-03092010-185113/ >

F10/139/gm
Files
  Filename       Size       Approximate Download Time (Hours:Minutes:Seconds) 
 
 28.8 Modem   56K Modem   ISDN (64 Kb)   ISDN (128 Kb)   Higher-speed Access 
  dissertation.pdf 535.66 Kb 00:02:28 00:01:16 00:01:06 00:00:33 00:00:02

Browse All Available ETDs by ( Author | Department )

If you have more questions or technical problems, please Contact UPeTD.