Riglyne vir personeel
Definisie
UP beleid en regulasies
Plagiaat en waardes
Oorsake van plagiaat
Voorkom plagiaat
Spoor plagiaat op
Rapporteer plagiaat
Plagiaat English version
Riglyne vir studente   Riglyne vir personeel   Addisionele webbronne   Kontak ons
Riglyne vir personeel
Plagiaat is 'n ernstige oortreding en word 'n plaag op die hedendaagse universiteitskampus. Die verkeerde gebruik van die Internet as inligtingsbron is besonder kommerwekkend. Dit ondergrawe die vertroue tussen studente en dosente en verkwis waardevolle hulpbronne.

Dosente speel die belangrikste rol in die bekamping van plagiaat. Om u daarmee te help, het ons 'n pakkie met inligting en ander hulpmiddele saamgestel. Ons sal u kommentaar en voorstelle verwelkom sodat dit 'n waardevolle hulpbron vir die UP gemeenskap kan wees.

Verwante skakels
 
Riglyne vir personeel   Addisionele webbronne