|
Verklaring 1.
Ek verstaan wat plagiaat is en ook wat die
Universiteit se beleid in die verband is.
2. Die werkstuk/verslag/verhandeling/proefskrif/......
is my eie werk.
3. In alle gevalle
waar ander mense se werk gebruik is (uit gedrukte
bronne, van die Internet of enige ander bron), is
dit sorgvuldig erken en daarna verwys in
ooreenstemming met die vereistes van die departement.
4. Die werkstuk is
nooit voorheen deur 'n ander student ingehandig nie.
5. Ek sal nie toelaat dat enigiemand
anders my werk kopieer met die doel om dit aan te bied as sy/haar
werk nie.
Handtekening________________________
|