|
TUGBEPALINGS:
STUDENTE
'n Student is
aan wangedrag skuldig en daar kan ooreenkomstig hierdie reglement met
hom of haar gehandel word, indien die student
1.1.3
hom of haar opsetlik of nalatig aan gedrag skuldig maak wat tot gevolg
het dat:
1.1.3.1
die goeie naam van die Universiteit in gedrang gebring word;
1.1.3.3
die goeie gang van onderrig, navorsing en/of gemeenskapsdiens aan
die Universiteit benadeel of in gevaar gestel word;
1.1.4.2
'n handeling verrig wat ingevolge die
Suid-Afrikaanse reg 'n misdaad is en as sodanige
handeling tot nadeel van die Universiteit, sy
personeel, sy gaste, kontrakteurs of studente is;
1.1.4.3 binne
Universiteitsverband hom of haar skuldig maak aan
die skending van 'n persoon se outeursreg of enige
ander intellektuele goederereg;
|