|
3. Spoor
dit op met behulp van 'n opsporingstelsel
Daar
bestaan 'n verskeidenheid sagteware oplossings
waarmee plagiaat in elektroniese tekste opgespoor
kan word. Vir meer inligting hieroor gaan na die
Dalhousie Universiteit se Detection
Software Sites.
Daar
word tans ondersoek ingestel na die moontlikheid om
'n kampus lisensie vir MyDropbox
te koop. Ons het gratis toegang tot einde Augustus.
Kontak gerus mev Sanet
Haupt om as gebruiker te registreer.
|