|
|
|
Indien daar enige
vermoede bestaan dat jy jou skuldig gemaak het aan
plagiaat, sal die volgende prosedure
gevolg word. Dit word voorgeskryf vir alle dosente
om seker te maak dat regverdig opgetree word. Maak
baie seker dat jy hierdie stappe verstaan asook jou
regte en wat van jou verwag word. Gee asseblief jou
volle samewerking om die proses so vinnig moontlik
te laat afloop.
|
| |
 |
|