Riglyne vir studente
Definisie
'n Ernstige oortreding
Oorsake van plagiaat
UP beleid en regulasies
Korrekte verwysingstyl
Voorkom plagiaat
Gevolge van plagiaat
Plagiaat English version
Riglyne vir studente   Riglyne vir personeel   Addisionele webbronne   Kontak ons
Wat gee aanleiding tot plagiaat?
  • Gebrek aan kennis en ervaring: baie studente is nie op skool ingelig oor plagiaat nie en het dus nooit geleer hoe om dit te voorkom nie.
  • Onkunde oor akademiese integriteit wat een van die heel belangrikste waardes op ons kampus is.
  • Swak tydsbestuur lei tot slordige werkgewoontes en ontoelaatbare laaste-minuut "kitsoplossings".
  • Baie studente is nog nie bedrewe met verwysingstegniek nie.
  • Swak taalvaardighede.
  • Soms is plagiaat die gevolg van oneerlikheid: wanneer 'n student weet wat plagiaat is en sy/haar verantwoordelikheid besef en nogtans die werk van iemand anders aanbied asof hy/sy dit self gedoen het.
Verwante skakels
 
Riglyne vir personeel   Addisionele webbronne