Elsabe Olivier verkies as Afrika verteenwoordiger op die NDLTD raad
*** UPeTD vaar jaarliks beter in die internasionale Webometrics ranglys van die top institusionele versamelings.
Tans is ons nr 65 węreldwyd in terme van inhoud, grootte en sigbaarheid. Lees meer
*** UP kry twee NDLTD toekennings: Monica Hammes vir ETD leierskap, en Jacques Orton vir Innoverende leer deur ETD's Lees meer *** UPeTD vier 10 jaar se sukses
Welkom by die Universiteit van Pretoria se elektroniese proefskrifte en verhandelinge diens